top of page
Geloofspêrels
Volhard in die geloof!
Home: Welcome
Die ontstaan van hierdie webtuiste
In April 2020 het Namibië se regering besluit om 'n grendelstaat in te stel, in 'n poging om die Korona-virus te probeer bekamp. Die gevolg was dat mense nie meer in groepe bymekaar kon kom nie en daarom was alle eredienste afgestel.
Dr. Paul de Bruyn, wat in daardie tyd die predikant van die Gereformeerde kerk Windhoek-Suid was, het hierdie webblad ontwerp om lidmate in hierdie tyd te bedien.
Die doel van hierdie webblad is daarom om mense te help om passievol oor hulle geloof in Christus te wees, maar ook om hulle te help groei en te help volhard in hul geloof.
Dagstukkies
Jy word dit waarmee jy jouself besighou!! (vgl. Rom. 8:6)
Home: Read
Schlettwein Street, Windhoek, Namibia
bottom of page