top of page

Artikels


Seks is bedoel vir die huwelik!
Seks is 'n gawe wat bedoel is om die verbintenis van liefde en trou tussen eggenote te versterk.

Dr. PJ de Bruyn
Apr 22, 20245 min read
92 views
0 comments


'n Gelowige perspektief op sonde en onreg wat teen ons gedoen word!
Teks: Lukas 9: 51-56 Teksvers: Luk. 9: 54 & 55 + HK Son. 2 v/a 4 Inleiding: In die teksgedeelte wat ons gelees het kry ons...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 19, 20239 min read
8 views
0 comments
Die rol van my gedagtes in my verhouding met God!
Lees: Efesiërs 4:17-24 Inleiding: In Efesiërs 4:17-24 beskryf Paulus die skerp kontras tussen dit wat hierdie gelowiges was toe hulle...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 12, 202310 min read
24 views
0 comments


Leef met integriteit! - 9de gebod
Teks: Jakobus 3:1-12 Inleiding: Volgens ‘n studie wat gedoen is, is dit waarskynlik dat ‘n persoon in ‘n gesprek wat ongeveer...

Dr. PJ de Bruyn
Feb 20, 202310 min read
41 views
0 comments


Toets jou hart!
Teks: Lukas 24:13-35 Inleiding: Wanneer mense na jou kyk en met jou praat, wat sal die afleiding wees wat hulle maak. Wat...

Dr. PJ de Bruyn
Mar 14, 20229 min read
33 views
0 comments


Die Here doen wat vir Sy koninkryk die beste is.
Teks: Lukas 8:26-39 Teksvers: Lukas 8:38-39 Inleiding: Geliefdes, daar is baie vrae rondom die verhoring van gebede. En...

Dr. PJ de Bruyn
Dec 7, 20217 min read
29 views
0 comments


Kentekens van die kinders van God
Teks: 1 Johannes 3:10-17 Inleiding: Daar is deesdae mense wat sê dat hulle nie glo nie, maar wel “religious” is. Daarmee wil hulle sê...

Dr. PJ de Bruyn
Dec 7, 20218 min read
10 views
0 comments


Leef met geloofsekerheid!
Teks: 1 Johannes 2:3-11 Inleiding: Gelowiges word soms oorval met onsekerheid in die geloof. Onsekerheid omdat ons nie die Here so...

Dr. PJ de Bruyn
Oct 5, 20218 min read
22 views
0 comments


Die aanslag op ons geloof en hoe ons staande bly!
Teks: Daniël 3 Teksvers: Dan. 3:16-18 Inleiding: Die nuus is vol angswekkende berigte. Ons hoor hoe mense rondom ons doodgaan aan...

Dr. PJ de Bruyn
May 13, 20206 min read
33 views
0 comments


Eienskappe van 'n navolger van Christus
'n Dissipel van Christus is bereid om ontberings te dra, hy staan in aktiewe diens en hy bemoei hom nie met die alledaagse nie.

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20207 min read
117 views
0 comments


Christus tel ons uit ons skande op...
Teks: 1 Samuel 19: 18-24 Inleiding: Elke mens het goed in sy lewe wat hy gerieflikheidshalwe eerder vir ander mense wil wegsteek. Al...

Dr. PJ de Bruyn
Apr 26, 20207 min read
66 views
0 comments


Ons reaksie op haat en beledigings, spreek boekdele!
Teks: 2 Samuel 16: 5-14 Inleiding: Wat is jou eerste reaksie wanneer jy uitgeskel word? Hierdie fanatisme en haat wat ons in Simeï se...

Dr. PJ de Bruyn
Apr 19, 20206 min read
31 views
0 comments


Hoop in die midde van die Koronastorm.
Teks: Markus 4: 35-41 Inleiding Wanneer Jesus sy dissipels aanspreek, omdat hulle nie glo nie, wil mens amper vra, maar wat moes hulle...

Dr. PJ de Bruyn
Apr 15, 20205 min read
107 views
0 comments
bottom of page