top of page
youth-group-lesson-following-jesus-750x350.jpg

Leierskap!

Navorsing toon dat daar 'n wêreldwye leierskap krisis is. Hierdie leierskap krisis verwys na 'n tekort aan effektiewe, etiese en visioenêre leierskap oor verskeie bedryfs sektore heen (polities, korporatief, maatskaplik ens.). In kort gaan hierdie krisis daaroor dat leiers nie vertrou kan word nie. 

As kerk het ons 'n verantwoordelikheid om leiers te kweek en die belangrikste plek waar ons moet begin is by die karakter van die leier.

Die belangrikheid van karakter word ook deur Paulus beklemtoon (1 Tim 3). In sy lys van 17 kwalifikasies, gaan 15 oor karakter en slegs twee oor bevoegdheid. 

Op hierdie blad word ses belangrike karaktereienskappe van die leier geïdentifiseer en omskryf!

Klik hier           om vas te stel watter karaktereienskap die mees prominentste in jou leierskapstyl voorkom! 

©2020 by Paul Jacobus de Bruyn. Proudly created with Wix.com

bottom of page