top of page

Artikels


Die Struikelblokke van gebed!
Gebed word 'n struikelblok wanneer ons dit misbruik om te fokus op ons eie eer of wanneer dit 'n instrument word om onsself te bewys.

Dr. PJ de Bruyn
Apr 288 min read


Onderdanige Vertroue as karaktereienskap van goeie leiers!
Onderdanige Vertroue in leierskap gaan daaroor dat die leier homself in nederigheid onderwerp aan die Here.

Dr. PJ de Bruyn
Feb 23 min read


Status met Verantwoordelikheid as karaktereienskap van goeie leiers!
Status met Verantwoordelikheid beteken dat die leier se identiteit en waarde gebaseer is op die vaste waarheid dat hy kind van God is.

Dr. PJ de Bruyn
Feb 13 min read


Gesag met Liefde as karaktereienskap van goeie leiers!
Gesag met Liefde is 'n unieke en noodsaaklike karaktereienskap wat wys hoe die leier sy rol met liefde en gesag vervul.

Dr. PJ de Bruyn
Jan 313 min read


Herderlike Leiding as karaktereienskap van goeie leiers!
Herderlike Leiding is 'n karaktereienskap wat fokus op die empatie en diensbaarheid van die leier!

Dr. PJ de Bruyn
Jan 302 min read


Waarheidsbegronde Regverdigheid as karaktereienskap van goeie leiers!
Waarheidsbegronde Regverdigheid gaan oor die leier se diep bewustheid van sy verlossing in Christus!

Dr. PJ de Bruyn
Jan 292 min read


Geestelike Onderskeidingsvermoë as karaktereienskap van goeie leiers!
Geestelike Onderskeidingsvermoë is die vermoë van 'n leier om die Here se leiding te soek en daarop te vertrou.

Dr. PJ de Bruyn
Jan 282 min read


Is jy bouer van stede of bouer van die koninkryk?
Bouers van stede vertou in hulleself om te sorg vir goed soos sekuriteit en vrede en geluk. Koninkryksbouers vertrou Christus as fondament!

Dr. PJ de Bruyn
Sep 16, 20248 min read


Die heerlikheid van die uitverkiesing!
Die drie ledige troos wat die uitverkiesing vir 'n gelowige bied.

Dr. PJ de Bruyn
Jul 16, 20249 min read


Seks is bedoel vir die huwelik!
Seks is 'n gawe wat bedoel is om die verbintenis van liefde en trou tussen eggenote te versterk.

Dr. PJ de Bruyn
Apr 22, 20245 min read


'n Gelowige perspektief op sonde en onreg wat teen ons gedoen word!
Teks: Lukas 9: 51-56 Teksvers: Luk. 9: 54 & 55 + HK Son. 2 v/a 4 Inleiding: In die teksgedeelte wat ons gelees het kry ons...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 19, 20239 min read
Die rol van my gedagtes in my verhouding met God!
Lees: Efesiërs 4:17-24 Inleiding: In Efesiërs 4:17-24 beskryf Paulus die skerp kontras tussen dit wat hierdie gelowiges was toe hulle...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 12, 202310 min read


Leef met integriteit! - 9de gebod
Teks: Jakobus 3:1-12 Inleiding: Volgens ‘n studie wat gedoen is, is dit waarskynlik dat ‘n persoon in ‘n gesprek wat ongeveer...

Dr. PJ de Bruyn
Feb 20, 202310 min read


Toets jou hart!
Teks: Lukas 24:13-35 Inleiding: Wanneer mense na jou kyk en met jou praat, wat sal die afleiding wees wat hulle maak. Wat...

Dr. PJ de Bruyn
Mar 14, 20229 min read


Die Here doen wat vir Sy koninkryk die beste is.
Teks: Lukas 8:26-39 Teksvers: Lukas 8:38-39 Inleiding: Geliefdes, daar is baie vrae rondom die verhoring van gebede. En...

Dr. PJ de Bruyn
Dec 7, 20217 min read


Kentekens van die kinders van God
Teks: 1 Johannes 3:10-17 Inleiding: Daar is deesdae mense wat sê dat hulle nie glo nie, maar wel “religious” is. Daarmee wil hulle sê...

Dr. PJ de Bruyn
Dec 7, 20218 min read


Leef met geloofsekerheid!
Teks: 1 Johannes 2:3-11 Inleiding: Gelowiges word soms oorval met onsekerheid in die geloof. Onsekerheid omdat ons nie die Here so...

Dr. PJ de Bruyn
Oct 5, 20218 min read


Wysheid: Die krag van gebed!
Teks: Jakobus 5:13-16 Inleiding: In hierdie gedeelte word gesê dat die gebed van ‘n gelowige, ‘n kragtige uitwerking het. Dis woorde...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 9, 20216 min read


Wysheid: Die vermoë om geduldig te bly wag op die Here
Teks: Jakobus 5:7-11 Inleiding: As gelowiges word ons hier opgeroep om geduldig te wag op die koms van die Here. Geduld is iets waarmee...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 2, 20216 min read


Wysheid om jou geld reg te gebruik!
Teks: Jakobus 5: 1-6 Inleiding: Die Covid pandemie waarmee ons in die afgelope tyd gekonfronteer is, het my weer laat dink aan die...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 30, 20217 min read
bottom of page