Dr. Paul de Bruyn
Home
Jakobus preke
Genesis
Preekopnames
Persoonlikheidstoets
English posts
Blog
7 Oudio Oordenkings
Oordenkings oor die dood
Oudio preke
Wapenrusting
Boeke
Ou preke
Leierskap
More
Johannes 3:1-21
Ware liefde wat uit die weergebore hart kom, sien ons in Jesus. Dis liefde wat nie sy eie belang soek nie. Dit fokus op die belang van ander.
Johannes 3:22-36
Jesus was bereid om deur 'n pynvolle vernederende proses te gaan ter wille van ons...
Johannes 4:1-26
Ons leef in 'n samelewing en kultuur met baie sosiale grense. Ware liefde het egter die vermoë om verby die grense te kyk.
Johannes 4:27-42
Vir Jesus is dit groter beloning om die evangelie te verkondig as wat voedsel kan verskaf.
Johannes 4:43-54
Jesus vernietig die ongeloof om wondertekens te soek, eerder as vir Hom.