top of page

Artikels


Die liefde van God gee krag om staande te bly
Teks: Johannes 16:25-33 Teksvers: Joh. 16:33 Ek het al baie gewonder hoe dit vir die gelowiges oor die eeue moontlik was om te bly glo...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 1, 20203 min read


Jesus maak ons blydskap volkome
Teks: Johannes 16:16-24 Teksvers: Joh. 16:24 Jesus leer sy dissipels wat die toekoms inhou. Hulle sien Hom nog net 'n kort tydjie. Hy sal...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 30, 20202 min read


Die Gees wat ons lei in die waarheid
Teks: Johannes 16:5-15 Teksvers: Joh. 16:13 Jesus het nou al na drie belangrike eienskappe van die Heilige Gees verwys. In hoofstuk...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 29, 20203 min read


Jesus help ons om staande te bly
Teks: Johannes 16:1-4 Teksvers: Joh. 16:4 Die Griekse woord wat hier gebruik word en vertaal is met "afvallig word", herinner aan iemand...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 28, 20203 min read


Die liefde van Christus gee ons krag teen die wêreld se haat
Teks: Johannes 15:18-27 Teksvers: Joh. 15:18 In die vorige gedeelte het Jesus sy dissipels beveel om mekaar lief te hê. Die probleem is...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 25, 20203 min read


Wat liefde vir God behels...
Teks: Johannes 15:9-17 Teksvers: Joh. 15:10 Hier beklemtoon Jesus die opdrag om lief te hê deur dit drie keer te herhaal (vs. 9, 12 &...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 24, 20203 min read


Kenmerke van ‘n navolger van Christus
Teks: Johannes 15:1-8 Teksvers: Joh. 15:1 In hierdie gedeelte word twee tipes dissipels geïmpliseer. Aan die een kant kan jy 'n dissipel...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 23, 20203 min read
bottom of page



