top of page

Artikels


Bedek die sonde van ander
Teks: Genesis 9:20-29 In hierdie gedeelte word ons gekonfronteer met die vraag, “Hoe hanteer ons die swakheid en sonde van ander.” Maak...

Dr. PJ de Bruyn
Sep 6, 20203 min read


Wraaklustigheid word in Christus gesmoor
Teks: Genesis 9:1-19 Hierdie gedeelte laat mens nuut dink oor die lewe. Die reënboog is ‘n belofte van lewe. Voor die sondeval was dit...

Dr. PJ de Bruyn
Sep 3, 20202 min read


Wanneer God aan ons dink...
Teks: Genesis 7:1 - 8:22 In hoofstuk 8 vers een staan daar dat die Here aan Noag hulle gedink het. Dit staan teenoor die mens wat van sy...

Dr. PJ de Bruyn
Sep 2, 20203 min read


'n God wat ons pyn en swaarkry dra
Teks: Genesis 6:5-22 Hierdie gedeelte sluit in ‘n groot mate by vers 1-4 aan omdat dit die totale verdorwenheid van die mens beskryf. In...

Dr. PJ de Bruyn
Sep 1, 20202 min read


Verheerlik God, nie mense nie
Teks: Genesis 6:1-4 Die doel van hierdie gedeelte is baie duidelik. Ons word op die inherente boosheid van die mens gewys. Die boosheid...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 31, 20203 min read


‘n Nageslag met hoop
Teks: Genesis 5:1-32 Hoofstuk vyf is ‘n geslagsregister wat dikwels net ‘n klomp name is en met die eerste oog opslag na iets...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 30, 20202 min read


Ook ambisie kan ons nie red nie
Teks: Genesis 4:17-26 In hierdie gedeelte word die nageslag van Kain gestel teenoor die nageslag van Set. Hierdie gedeelte lê klem op die...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 13, 20203 min read


Deur die wêreld geminag, maar in Christus aangeneem
Teks: Genesis 4:1-16 Die vraag wat 'n mens onwillekeurig in hierdie gedeelte wil vra is, waarom het die Here die een se offer aangeneem,...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 12, 20202 min read
bottom of page