top of page

Artikels


Verwerping wat lei tot ewige heerlikheid
Teks: Johannes 12:37-50 Teksvers: Joh. 12:42 Johannes noem in hierdie gedeelte dat daar van die lede van die Joodse Raad was, wat tot...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 14, 20202 min read


Ons swaarkry lewer 'n groot oes...
Teks: Johannes 12:20-36 Teksvers: Joh. 12:24 Ons kry hier te doen met Jesus se gedagtes kort voor sy dood. Jesus besef dat Hy moet sterf,...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 11, 20203 min read


Ons lewens is deel van God se oorwinningsplan
Teks: Johannes 12:12-19 Teksvers: Joh. 12:16 In vers 16 sien ons dat die dissipels eintlik eers na die opstanding besef het wat daar voor...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 10, 20203 min read


Verlos van die wurggreep van sonde
Teks: Johannes 12:9-11 Teksvers: Joh. 12:10 Die kettingreaksie van sonde word hier sigbaar. Een sonde lei tot die volgende. Van hoofstuk...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 9, 20202 min read


Moenie uitstel nie...
Teks: Johannes 12:1-11 Teksvers: Joh. 12:3 In hierdie gedeelte kry ons met twee navolgers van Jesus te doen. Eerste kyk ons na Maria. Sy...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 8, 20203 min read


God bring die goeie uit die slegte voort
Teks: Johannes 11:45-57 Teksvers: Joh. 11:50 Kajafas was die leier van die Sadduseërs. Die Sadduseërs was 'n groep geleerde mense uit...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 7, 20203 min read


Die smart van die dood is deur Jesus gedra
Teks: Johannes 11:33-44 Teksvers: Joh. 11:33 Die Griekse woord wat in vers 33 gebruik word om Jesus se emosie te beskryf is 'n ander...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 4, 20202 min read


Wie of wat bepaal jou lewe?
Teks: Johannes 11:17-32 Teksvers: Joh. 11: 26 In hierdie gedeelte leer ons vir Marta beter ken. Ons sien haar diep geloof deur hierdie...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 3, 20202 min read


Om die Vader in ons lewe te verheerlik
Teks: Johannes 11:1-16 Teksvers: Joh. 11:4 In hierdie gedeelte word ons 'n belangrike les geleer rondom gebedsverhoring. Die liefdesband...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 2, 20203 min read
bottom of page



