top of page

Artikels


Wysheid: Die krag van gebed!
Teks: Jakobus 5:13-16 Inleiding: In hierdie gedeelte word gesê dat die gebed van ‘n gelowige, ‘n kragtige uitwerking het. Dis woorde...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 9, 20216 min read


Wysheid: Die vermoë om geduldig te bly wag op die Here
Teks: Jakobus 5:7-11 Inleiding: As gelowiges word ons hier opgeroep om geduldig te wag op die koms van die Here. Geduld is iets waarmee...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 2, 20216 min read


Wysheid om jou geld reg te gebruik!
Teks: Jakobus 5: 1-6 Inleiding: Die Covid pandemie waarmee ons in die afgelope tyd gekonfronteer is, het my weer laat dink aan die...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 30, 20217 min read


Hou rekening met God in jou lewe!
Teks: Jakobus 4:13-17 Inleiding: Hierdie gedeelte roep ons op om rekening te hou met God se weë. Dit gebeur so maklik dat ons planne maak...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 9, 20216 min read


Leef in ‘n verbondsverhouding met God!
Teks: Jakobus 4:1-10 Inleiding: In hierdie gedeelte gee Jakobus ons so bietjie meer insae in die situasie van die destydse kerk aan wie...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 1, 20218 min read


Ware wysheid kom van Bo!
Teks: Jakobus 3:13-18 (17) Inleiding In die vorige perikoop het Jakobus die leser in ‘n desperate situasie gelos[1]. Hy leer dat geen een...

Dr. PJ de Bruyn
Apr 19, 20217 min read


Beheer jou tong!
Teks: Jakobus 3:1-12 Inleiding: Waarvoor gebruik jy jou tong? Dis die vraag waarmee ons in hierdie gedeelte gekonfronteer word. Indien jy...

Dr. PJ de Bruyn
Apr 12, 20218 min read


Ware geloof is sigbaar in dade!
Teks: Jakobus 2:14-26 Inleiding: Hierdie gedeelte is al baie keer gebruik as ‘n voorbeeld van die Bybel wat homself weerspreek. In...

Dr. PJ de Bruyn
Mar 31, 20219 min read


Die spieël: Help ons om die armes te respekteer!
Teks: Jakobus 2:1-17 Inleiding: In vers 1-5 gaan dit spesifiek daaroor dat ons nie onderskeid tussen mense moet maak op grond van die...

Dr. PJ de Bruyn
Mar 12, 20218 min read


Die spieël: Help ons om regverdig te wees!
Teks: Jakobus 2:1-4 Inleiding: hierdie gedeelte gaan oor regverdigheid. Jakobus spreek dus hier ‘n saak aan wat uiters relevante is vir...

Dr. PJ de Bruyn
Mar 1, 20217 min read


‘n Spieël wat jou sonde uitlig en jou met Christus se liefde bedek!
Teks: Jakobus 1:19-27 Inleiding: In die vorige perikoop is gekyk na wedergeboorte wat die Here aan ons as gawe skenk. Dis ‘n gawe wat aan...

Dr. PJ de Bruyn
Feb 23, 20219 min read


Die gawe van wedergeboorte!
Teks: Jakobus 1:16-21 Inleiding: In die vorige gedeelte het Jakobus geleer dat God se doel met beproewing nooit is om ons te vernietig...

Dr. PJ de Bruyn
Feb 15, 20217 min read


Wysheid: Om Christus bo alles te begeer.
Teks: Jakobus 1:12-15 Inleiding: Soos in die vorige twee perikope is Jakobus hier steeds besig om ons meer te leer rondom beproewing....

Dr. PJ de Bruyn
Feb 1, 20217 min read


Wysheid: Om jou vreugde in God te soek!
Teks: Jakobus 1:9-11 Inleiding: In die vorige gedeelte roep Jakobus ons op om van God wysheid te bid. Hierdie wysheid is uiters nodig...

Dr. PJ de Bruyn
Jan 25, 20217 min read


Blydskap in beproewing
Teks: Jakobus 1:1-8 In die inleiding stel die skrywer homself met groot beskeidenheid voor. Hy sê nie wat sy status in die gemeente is...

Dr. PJ de Bruyn
Jan 18, 202110 min read
bottom of page