top of page

Artikels


Gee ons ons daaglikse brood - Joh. 6:1-15
Teks: Johannes 6:1-15 Vers een beklemtoon weereens dat die menigtes Jesus gevolg het oor die wonders wat Hy gedoen het. Hierdie verkeerde...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20202 min read



Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20203 min read


'n Lewe vir die Here - Joh. 1:35-42
Teks: Johannes 1: 35-42 Hoekom volg ons Jesus? Volg ons Hom met die doel om Hom in ons lewe te verheerlik, of volg ons Hom vir eie...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20202 min read


Dissipelskap eis nederigheid - Joh. 1:19-28
Teks: Johannes 1: 19-28 Johannes se gesindheid as dienskneg is besonders oor drie redes: 1. Hoewel Jesus self later vir Johannes...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20202 min read


Drink uit die fontein van Christus se liefde - Joh. 3:1-21
Teks: Johannes 3: 1-21 In hierdie gesprek beklemtoon Jesus dat dit nie vanselfsprekend is dat jy deel het aan die koninkryk van God nie....

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20203 min read


Die genade van die wedergeboorte - Joh. 1:1-18
Teks: Johannes 1: 1-18 Johannes begin in die breë beskryf hoe God alles gemaak het. Alles het deur Hom tot stand gekom (vs. 2-4) en Hy is...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20203 min read


Die soeke na eer! ‘n Hindernis vir geloof… - Joh. 5:18-47
Teks: Johannes 5: 18-47 Jesus openbaar hier 'n merkwaardige hindernis vir die geloof. Hy sê dat die Fariseërs nie sal kan glo nie omdat...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20202 min read


Die rus wat ons in Jesus vind… - Joh. 5:1-17
Teks: Johannes 5: 1-17 Uit Jesus se verweer is dit duidelik dat die Sabbat nie so seer daaroor gaan dat jy nie mag werk nie. Hoewel daar...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20202 min read


Eienskappe van 'n navolger van Christus
'n Dissipel van Christus is bereid om ontberings te dra, hy staan in aktiewe diens en hy bemoei hom nie met die alledaagse nie.

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20207 min read


Christus tel ons uit ons skande op...
Teks: 1 Samuel 19: 18-24 Inleiding: Elke mens het goed in sy lewe wat hy gerieflikheidshalwe eerder vir ander mense wil wegsteek. Al...

Dr. PJ de Bruyn
Apr 26, 20207 min read


Ons reaksie op haat en beledigings, spreek boekdele!
Teks: 2 Samuel 16: 5-14 Inleiding: Wat is jou eerste reaksie wanneer jy uitgeskel word? Hierdie fanatisme en haat wat ons in Simeï se...

Dr. PJ de Bruyn
Apr 19, 20206 min read


Hoop in die midde van die Koronastorm.
Teks: Markus 4: 35-41 Inleiding Wanneer Jesus sy dissipels aanspreek, omdat hulle nie glo nie, wil mens amper vra, maar wat moes hulle...

Dr. PJ de Bruyn
Apr 15, 20205 min read
bottom of page



