top of page

Artikels


Jou omstandighede bepaal nie jou sukses nie
Teks: Genesis 39:1-23 Menslik gesproke sien ons hier dat Josef ‘n laagte punt in sy lewe bereik het. Hy word as ‘n slaaf verkoop en nes...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 17, 20202 min read
77 views
0 comments


Wag maar eerder voor jy veroordeel…
Teks: Genesis 38:12-30 Opmerklik van hierdie verhaal van Juda en Tamar, is dat dit amper uit plek voel. Dit is in die middel van die...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 16, 20202 min read
13 views
0 comments


Ware liefde sien die weerlose raak in sy nood
Teks: Genesis 38:1 -11 In hierdie gedeelte kry ons die eerste keer te doen met die tradisie van die leviraatshuwelik (vgl. Deut....

Dr. PJ de Bruyn
Nov 15, 20204 min read
24 views
0 comments


Wees vergenoegd
Teks: Genesis 37:1 2-36 Die feit dat Israel vir Josef voorgetrek het en Josef sy broers by sy pa verkla het, het gemaak dat sy broers...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 12, 20202 min read
21 views
0 comments


Jesus beklee ons met sy heerlikheid
Teks: Genesis 37:1-11 Klere het ‘n belangrike rol gespeel in die sin daarvan dat dit ‘n simbool van status was. In hierdie verhaal sien...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 11, 20204 min read
49 views
0 comments


Ons toekoms, in die Here se hand
Teks: Genesis 36:1 -42 Soos in die geval van Ismael se geslagsregister (vgl. Gen. 25:12-18), bevat hierdie familie geskiedenis van Esau...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 10, 20202 min read
21 views
1 comment


Respekteer mekaar op grond van Christus se verlossing
Teks: Genesis 35:16-29 Hierdie gedeelte wys ons maar net weer dat hierdie gesin soos enige ander gesin was. Daar was hoogtepunte soos met...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 9, 20203 min read
30 views
0 comments


Dien God alleen…
Teks: Genesis 35:1-15 Die terug keer na Bet-El was ‘n belangrike gebeurtenis. Jakob het beloof dat as die Here hom behoue terugbring, hy...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 8, 20202 min read
24 views
0 comments


Die genade is onbegryplik groot
Teks: Genesis 34:1-31 Hierdie verhaal het baie kante!! Dina het saam met die dogters van die omgewing (Kanaäniete) gekuier. Die probleem...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 5, 20204 min read
18 views
0 comments


Die moeilike proses van vergiffenis
Teks: Genesis 33:1-20 In hierdie gedeelte is dit opvallend dat Jakob nou nie meer in vrees wegkruip agter al sy besittings nie. Hierdie...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 4, 20203 min read
26 views
0 comments


Die goeie stryd wat gestry moet word
Teks: Genesis 32:9-32 Jakob se lewe getuig van een groot stryd met sonde. Stryd het sy lewe gekenmerk. Hy stry van geboorte af met sy...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 3, 20204 min read
34 views
0 comments


God is by ons…
Teks: Genesis 32:1-8 Met die een krisis wat pas afgehandel is, weet Jakob dat daar nou vir hom nog een voorlê. Eers kom hy ‘n leër engele...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 2, 20202 min read
8 views
0 comments


Die gode van Ragel vs. die God van Jakob
Teks: Genesis 31:19-55 Ragel besluit om haar pa se afgodsbeeldjies vir haar te vat. Dit was gewoonlik beelde van verskillende grotes en...

Dr. PJ de Bruyn
Nov 1, 20202 min read
20 views
0 comments


Wees sterk en vasberade!
Teks: Genesis 31:1-18 Vandat Jakob die vorige keer wou trek (30:25) tot nou (31:1), het daar ongeveer nog ses jaar verloop (Gen. 31:38)....

Dr. PJ de Bruyn
Oct 29, 20203 min read
31 views
0 comments


Vertrou God om die onreg reg te stel
Teks: Genesis 30:25-43 In hierdie gedeelte sien ons dat dit hierdie keer Jakob se beurt was om bedrieg te word. Met Josef se geboorte...

Dr. PJ de Bruyn
Oct 28, 20202 min read
10 views
0 comments


Die stryd van die lewe, en ons troos...
Teks: Genesis 30:1-24 Hierdie deel wys ons dat daar ‘n bitter stryd tussen hierdie twee susters was. Boonop het hierdie stryd ook gepaard...

Dr. PJ de Bruyn
Oct 27, 20204 min read
27 views
0 comments
bottom of page