top of page

Artikels


‘n Nageslag met hoop
Teks: Genesis 5:1-32 Hoofstuk vyf is ‘n geslagsregister wat dikwels net ‘n klomp name is en met die eerste oog opslag na iets...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 30, 20202 min read


Ook ambisie kan ons nie red nie
Teks: Genesis 4:17-26 In hierdie gedeelte word die nageslag van Kain gestel teenoor die nageslag van Set. Hierdie gedeelte lê klem op die...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 13, 20203 min read


Deur die wêreld geminag, maar in Christus aangeneem
Teks: Genesis 4:1-16 Die vraag wat 'n mens onwillekeurig in hierdie gedeelte wil vra is, waarom het die Here die een se offer aangeneem,...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 12, 20202 min read


Die heerlike genade van lewe
Teks: Genesis 3:8-24 Na die sondeval was die eerste ding wat die mens doen, om weg te kruip. Hulle maak vir hulle klere van blare waarmee...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 11, 20203 min read


Ware vryheid word verkry langs die weg van gehoorsaamheid
Ons hoor dikwels dat die Christelike geloof eng is en ons van vryheid ontneem. Hier leer ons dat ware vryheid juis in gehoorsaamheid lê.

Dr. PJ de Bruyn
Aug 10, 20203 min read


Eenheid wat gesmee word deur die liefde van Christus
Eenheid in die huwelik gaan oor gelykheid, een visie, ewige verbintenis en dat niks daarby gevoeg mag word nie.

Dr. PJ de Bruyn
Aug 9, 20202 min read


Die gelowige en werk
Teks: Genesis 2:4b-17 Die mens se waarde is nie in die fisiese komponente wat sy liggaam vorm nie, maar in die kwaliteit van lewe wat sy...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 4, 20203 min read


Die sabbatsrus
Teks: Genesis 1:28-4a Met die eerste drie verse in hoofstuk twee beklemtoon die outeur dat rus vir die mens net so belangrik is as seks...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 3, 20203 min read


Leef in die lig van God se heerlikheid
Teks: Genesis 1:1-27 Op die vierde dag het God eers die son en maan gemaak om tyd aan te dui soos ons dit vandag ken. Daarom die vraag,...

Dr. PJ de Bruyn
Aug 2, 20202 min read


Wees ‘n dapper navolger van Jesus!
Teks: Johannes 21:20-25 Teksvers: Joh. 21:22 Die begin verse van hierdie perikoop wys ons daarop dat Jesus en Petrus in 'n rigting begin...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 26, 20203 min read


Jesus voorsien in al ons behoeftes
Teks: Johannes 21:1-14 Teksvers: Joh. 21:9 In die vorige verskyning aan die dissipels het Jesus vir hulle gesê, "Soos die Vader My getuur...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 23, 20203 min read


Moenie langer ongelowig wees nie...
Teks: Johannes 20:26-31 Teksvers: Joh. 20:27 As gevolg van hierdie insident, word daar dikwels verwys na iemand wat sukkel om te glo as...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 21, 20203 min read


Vrede wat ons dapper en doelgerig maak
Teks: Johannes 20:19-25 Teksvers: Joh. 20:19 Uit vrees vir die Jode, het die dissipels agter geslote deure vergader. Aangesien hulle...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 20, 20203 min read


Getuienis dat Jesus waarlik opgestaan het – B
Teks: Johannes 20:11-18 Teksvers: Joh. 20:17 In vers 17 sê Jesus vir Maria om nie aan Hom vas te hou nie. Dit moet nie verstaan word dat...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 19, 20203 min read


Getuienis dat Jesus waarlik opgestaan het - A
Teks: Johannes 20:1-10 Teksvers: Joh. 20:6-7 Ons dink baie keer aan die gelowiges van daardie tyd as mense wat naïef was in hulle geloof....

Dr. PJ de Bruyn
Jul 16, 20202 min read


'n Verhouding met Christus verander alles...
Teks: Johannes 19:38-42 Teksvers: Joh. 19:38 Dit is opvallend dat Johannes in hoofstuk 12:42-43 na die Jode verwys wat in die geheim...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 15, 20203 min read


Jesus kom les ons geestelike dors
Teks: Johannes 19:28-37 Teksvers: Joh. 19:28 Die Paasfees is gevier om die Jode te herinner aan die uittog uit Egipte. In Egipte het die...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 14, 20203 min read


Die bose word in Christus oorwin
Teks: Johannes 19:17-27 Teksvers: Joh. 19: Die mens se diep ellende word hier duidelik deur veral drie aspekte. Die wreedheid van die...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 13, 20204 min read


Die troos dat God in beheer is...
Teks: Johannes 19:1-16 Teksvers: Joh. 19:11 Hierdie gedeelte beskryf aan ons iets van die marteling waardeur Jesus is. Hy is gegésel....

Dr. PJ de Bruyn
Jul 12, 20203 min read


Die stryd tussen die waarheid en die leuen
Teks: Johannes 18:28-40 Teksvers: Joh. 18:37 In vers 28 beklemtoon Johannes die feit dat die Jode nie bereid was om in die woning van...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 9, 20203 min read
bottom of page



