top of page

Artikels


Dra onreg soos Jesus Christus
Teks: Johannes 18:19-24 Teksvers: Joh. 18:23 In die volgende paar perikope word twee verhore aan ons beskryf. Eerste die verhoor deur...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 8, 20203 min read


Het jy Jesus werklik lief?
Teks: Johannes 18:12-18 & 25-27 Teksvers: Joh. 18:27 Petrus se lojaliteit aan Jesus is duidelik in die feit dat hy agter Jesus aangegaan...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 7, 20203 min read


Moenie vrees nie...
Teks: Johannes 18:1-11 Teksvers: Joh. 18:8 Dit is opvallend dat Jesus drie keer vra vir wie hulle soek. Na die eerste keer wat Hy sê "Dit...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 6, 20203 min read


Ons eenheid as kerk is getuienis in die wêreld
Teks: Johannes 17:13-26 Teksvers: Joh. 17:21 Hierdie gedeelte wys ons daarop dat eenheid die sigbare teken van God se teenwoordigheid is....

Dr. PJ de Bruyn
Jul 5, 20203 min read


Vernedering kom voor verheerliking
Teks: Johannes 17:1-12 Teksvers: Joh. 17: In vers een praat Jesus van sy dood asof dit deel van sy verheerliking is. Die tyd het...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 2, 20203 min read


Die liefde van God gee krag om staande te bly
Teks: Johannes 16:25-33 Teksvers: Joh. 16:33 Ek het al baie gewonder hoe dit vir die gelowiges oor die eeue moontlik was om te bly glo...

Dr. PJ de Bruyn
Jul 1, 20203 min read


Jesus maak ons blydskap volkome
Teks: Johannes 16:16-24 Teksvers: Joh. 16:24 Jesus leer sy dissipels wat die toekoms inhou. Hulle sien Hom nog net 'n kort tydjie. Hy sal...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 30, 20202 min read


Die Gees wat ons lei in die waarheid
Teks: Johannes 16:5-15 Teksvers: Joh. 16:13 Jesus het nou al na drie belangrike eienskappe van die Heilige Gees verwys. In hoofstuk...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 29, 20203 min read


Jesus help ons om staande te bly
Teks: Johannes 16:1-4 Teksvers: Joh. 16:4 Die Griekse woord wat hier gebruik word en vertaal is met "afvallig word", herinner aan iemand...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 28, 20203 min read


Die liefde van Christus gee ons krag teen die wêreld se haat
Teks: Johannes 15:18-27 Teksvers: Joh. 15:18 In die vorige gedeelte het Jesus sy dissipels beveel om mekaar lief te hê. Die probleem is...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 25, 20203 min read


Wat liefde vir God behels...
Teks: Johannes 15:9-17 Teksvers: Joh. 15:10 Hier beklemtoon Jesus die opdrag om lief te hê deur dit drie keer te herhaal (vs. 9, 12 &...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 24, 20203 min read


Kenmerke van ‘n navolger van Christus
Teks: Johannes 15:1-8 Teksvers: Joh. 15:1 In hierdie gedeelte word twee tipes dissipels geïmpliseer. Aan die een kant kan jy 'n dissipel...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 23, 20203 min read


Die Heilige Gees, ons voorspraak...
Teks: Johannes 14:15-31 Teksvers: Joh. 14:16 In die vorige gedeelte het Jesus gesê dat Hy weggaan en die dissipels was tereg ontsteld...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 22, 20204 min read


Jesus, die weg tot 'n verhouding met God
Tema: Johannes 14:1-14 Teksvers: Joh. 14:9 In hierdie gedeelte gaan dit oor 'n verhouding met die Vader. Jesus sê dat Hy opvaar om vir...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 21, 20204 min read


Volg Jesus uit diepe dankbaarheid
Tema: Johannes 13:36-38 Teksvers: Joh. 13:38 Petrus het die mooiste bedoelings, maar dit is buite God se wil en dit is buite sy vermoëns....

Dr. PJ de Bruyn
Jun 18, 20202 min read


Liefde wat gevoed word deur jou verlossing...
Teks: Johannes 13:31-35 Teksvers: Joh. 13:34 Jesus het pas vir sy dissipels gesê dat Hy binnekort van hulle sal weggaan en dat hulle nie...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 17, 20203 min read


Bly getrou aan jou roeping...
Teks: Johannes 13:18-30 Teksvers: Joh. 13:19 Wanneer ons vers 20 lees, wil dit amper voorkom asof dit nie hier pas nie. Jesus sê dat...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 16, 20202 min read


'n Nuwe identiteit
Teks: Johannes 13:1-17 Teksvers: Joh. 13:3 Hierdie gedeelte begin op 'n besondere manier. Dit begin met 'n belydenis van Jesus oor sy...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 15, 20203 min read


Verwerping wat lei tot ewige heerlikheid
Teks: Johannes 12:37-50 Teksvers: Joh. 12:42 Johannes noem in hierdie gedeelte dat daar van die lede van die Joodse Raad was, wat tot...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 14, 20202 min read


Ons swaarkry lewer 'n groot oes...
Teks: Johannes 12:20-36 Teksvers: Joh. 12:24 Ons kry hier te doen met Jesus se gedagtes kort voor sy dood. Jesus besef dat Hy moet sterf,...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 11, 20203 min read
bottom of page



