top of page

Artikels


Ons lewens is deel van God se oorwinningsplan
Teks: Johannes 12:12-19 Teksvers: Joh. 12:16 In vers 16 sien ons dat die dissipels eintlik eers na die opstanding besef het wat daar voor...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 10, 20203 min read


Verlos van die wurggreep van sonde
Teks: Johannes 12:9-11 Teksvers: Joh. 12:10 Die kettingreaksie van sonde word hier sigbaar. Een sonde lei tot die volgende. Van hoofstuk...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 9, 20202 min read


Moenie uitstel nie...
Teks: Johannes 12:1-11 Teksvers: Joh. 12:3 In hierdie gedeelte kry ons met twee navolgers van Jesus te doen. Eerste kyk ons na Maria. Sy...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 8, 20203 min read


Die wapenrusting van God gee hoop - Verlossing as helm
Teks: Efesiërs 6:10-20 Inleiding: Hierdie is 'n reeks oor die wapenrusting soos dit beskryf word in Efesiërs 6. Indien jy na die ander...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 7, 20207 min read


God bring die goeie uit die slegte voort
Teks: Johannes 11:45-57 Teksvers: Joh. 11:50 Kajafas was die leier van die Sadduseërs. Die Sadduseërs was 'n groep geleerde mense uit...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 7, 20203 min read


Die smart van die dood is deur Jesus gedra
Teks: Johannes 11:33-44 Teksvers: Joh. 11:33 Die Griekse woord wat in vers 33 gebruik word om Jesus se emosie te beskryf is 'n ander...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 4, 20202 min read


Wie of wat bepaal jou lewe?
Teks: Johannes 11:17-32 Teksvers: Joh. 11: 26 In hierdie gedeelte leer ons vir Marta beter ken. Ons sien haar diep geloof deur hierdie...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 3, 20202 min read


Om die Vader in ons lewe te verheerlik
Teks: Johannes 11:1-16 Teksvers: Joh. 11:4 In hierdie gedeelte word ons 'n belangrike les geleer rondom gebedsverhoring. Die liefdesband...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 2, 20203 min read


Vyand van die wêreld, maar vriend van God
Teks: Johannes 10:22-42 Teksvers: Joh. 10:25 Die Siriese vors Antiogus Epifanus het die tempel van God aan die Griekse god Zeus gewy en...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 1, 20202 min read


Die wapenrusting van God gee hoop! - Geloof as skild
Teks: Efesiërs 6: 10-20 Inleiding: Hierdie is 'n reeks oor die wapenrusting soos dit beskryf word in Efesiërs 6. Indien jy na die ander...

Dr. PJ de Bruyn
Jun 1, 20204 min read


Die eienskappe van 'n goeie leier
Teks: Johannes 10:1-21 Teksvers: Joh. 10:1 In hierdie gedeelte stel Jesus die goeie leier teenoor die leier vir wie dit alleen oor sy...

Dr. PJ de Bruyn
May 31, 20203 min read


Die wapenrusting van God gee hoop! - Verkondig die evangelie van vrede
Teks: Efesiërs 6: 10-20 Ons is besig om te kyk na al die verskillende dele van die wapenrusting. Indien jy nog nie die ander dele gelees...

Dr. PJ de Bruyn
May 29, 20204 min read


Wanneer die lig van die evangelie ons harte verlig...
Teks: Johannes 9:35-41 Teksvers: Joh. 9:36 Om hierdie gesprek te verstaan is dit belangrik om te sien dat Jesus hier met twee groepe te...

Dr. PJ de Bruyn
May 28, 20203 min read


Geloof in Jesus die Christus
Teks: Johannes 9: 13-34 Teksvers: Joh. 9: 31 & 32 Hierdie is die eerste verhaal wat opgeteken is van 'n dissipel van Jesus wat verwerp is...

Dr. PJ de Bruyn
May 27, 20203 min read


Lyding...? Sodat God verheerlik kan word...
Teks: Johannes 9:1-12 Teksvers: Joh. 9:3 Die vraag wat die dissipels vra is baie belangrik, want dit is 'n foutiewe afleiding wat...

Dr. PJ de Bruyn
May 26, 20203 min read


Die krag om vernedering en beledigings te hanteer
Teks: Johannes 8: 48-59 Teksvers: Joh. 8: 48 In die vorige hoofstuk wys Jesus ons daarop dat die Jode dink dat hulle kinders van God is,...

Dr. PJ de Bruyn
May 25, 20203 min read


Die wapenrusting van God gee hoop - Vryspraak
Teks: Efesiërs 6: 10-20 Teksvers: Ef. 6: 14 Inleiding: Daar word daagliks vuurpyle op ons afgeskiet deur ons vyand. Vuurpyle wat ons...

Dr. PJ de Bruyn
May 25, 20205 min read


Vrygekoop met kosbare bloed
Teks: Johannes 8:31-47 Teksvers: Joh. 8:32 Die waarheid waarna hier verwys word is Jesus as persoon. Hoe meer jy Jesus se woorde en...

Dr. PJ de Bruyn
May 24, 20203 min read


Die wapenrusting van God gee hoop - Die waarheid
Teks: Efesiërs 6: 10-20 Teksvers: Ef. 6: 14 Inleiding: Paulus gebruik in hierdie gedeelte ‘n kragtige beeld. ‘n Beeld waarmee ons maklik...

Dr. PJ de Bruyn
May 22, 20204 min read


Breek met die sonde en kyk vooruit
Teks: Johannes 8:21-30 Teksvers: Joh. 8:21 In hierdie gedeelte word vier karaktertrekke voorgehou van iemand wat in sy sonde sterwe. Die...

Dr. PJ de Bruyn
May 21, 20203 min read
bottom of page



