top of page

Artikels


Jesus, die lig wat vir ons lewe gee
Teks: Johannes 8:12-20 Teksvers: Joh. 8:12 Hierdie gedeelte maak melding dat Jesus op hierdie stadium in die voorhof van die tempel was...

Dr. PJ de Bruyn
May 20, 20202 min read


Jesus het die sondaar lief, nie die sonde nie. - Joh. 8:1-11
Teks: Johannes 8:1-11 Fokus: Joh. 8:7 Die doel met hierdie gebeure was om Jesus se geloofwaardigheid in twyfel te trek. Indien Hy, teen...

Dr. PJ de Bruyn
May 19, 20203 min read


Die sonde wat ons met alle mag ontken... - Joh. 7:45-52
Teks: Johannes 7:45-52 Fokus: Joh. 7:52 Volgens die HAT is 'n Fariseër iemand wat 'n huigelaar, eiegeregtige persoon of skynheilige is....

Dr. PJ de Bruyn
May 18, 20203 min read


Soek die Waarheid in opregtheid - Joh. 7:40-44
Teks: Johannes 7:40-44 Fokus: Joh. 7:42 Hierdie gedeelte wys hoe blind die mens kan wees vir die geestelike waarheid. Jesus is uit die...

Dr. PJ de Bruyn
May 17, 20202 min read


Wanneer die Gees soos strome lewende water uit jou borrel... - Joh. 7:37-39
Teks: Johannes 7:37-39 Fokus: Joh. 7:38 Interessant van hierdie gedeelte, is die diep simboliek wat na vore kom. Die Jode het die...

Dr. PJ de Bruyn
May 14, 20203 min read


Hou vas aan dit wat jy in Christus ontvang het - Joh. 7:25-36
Teks: Johannes 7:25-36 Fokus: Joh. 7:34 Ons kry hier met iets van Jesus se doelgerigtheid te doen. Hy kyk verby die vervolging (planne...

Dr. PJ de Bruyn
May 13, 20202 min read


Die aanslag op ons geloof en hoe ons staande bly!
Teks: Daniël 3 Teksvers: Dan. 3:16-18 Inleiding: Die nuus is vol angswekkende berigte. Ons hoor hoe mense rondom ons doodgaan aan...

Dr. PJ de Bruyn
May 13, 20206 min read


Soek biddend na die wil en eer van God - Joh. 7:10-24
Teks: Johannes 7:10-24 Fokus: Joh. 7:17 Ons kom soms voor keuse te staan waar ons eenvoudig net nie weet na watter kant toe nie. Sal ek...

Dr. PJ de Bruyn
May 12, 20202 min read


Gebruik jou tyd in diens van God - Joh. 7:1-9
Teks: Johannes 7: 1-9 Fokus: Joh. 7: 7 & 8 Hierdie gesprek volg tussen Jesus en sy broers. In vers ses sê Jesus vir hulle dat die tyd nog...

Dr. PJ de Bruyn
May 11, 20202 min read


Daar is geen alternatief... - Joh. 6:60-71
Teks: Johannes 6: 60-71 Die menigte wat agter Jesus aangeloop het om al die wonderwerke te sien het hier voor 'n kruispad te staan gekom....

Dr. PJ de Bruyn
May 10, 20202 min read


Jesus, die brood wat lewe gee - Joh. 6:41-59
Fokus: Johannes 6:47 Wat interessant is van hierdie gedeelte is die sterk ooreenkoms wat mens vind tussen die Jode in hierdie gedeelte en...

Dr. PJ de Bruyn
May 8, 20202 min read


Jesus is alles wat ons nodig het! - Joh. 6:22-40
Teks: Johannes 6:22-40 In vers 30 vra die skare dat Jesus vir hulle ‘n wonderteken moet gee sodat hulle in Hom kan glo. Dit is ‘n vraag...

Dr. PJ de Bruyn
May 7, 20203 min read


Jesus skenk ons vrede - Joh. 6:16-21
Teks: Johannes 6:16-21 Hierdie gedeelte vertel ons van ‘n geleentheid waar die dissipels se harte gevul was met vrees. Vrees het hulle...

Dr. PJ de Bruyn
May 6, 20202 min read


Die krag om jaloesie te oorkom - Joh. 3:22-26
Teks: Johannes 3: 22-36 Die woordewisseling tussen Johannes se volgelinge en die Jood gaan daaroor dat hulle Johannes teenoor Jesus stel....

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20203 min read


Ware liefde word nie beperk deur grense nie - Joh. 4:1-26
Teks: Johannes 4: 1-26 Hierdie gedeelte getuig van Jesus se goddelike liefde wat geen beperking het nie. Vir daardie tyd was dit totaal...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20202 min read


Dit moet ons voedsel wees om te getuig - Joh. 4:27-42
Teks: Johannes 4: 27-42 In die vorige perikoop het ons gesien dat Jesus se gesprek met die Samaritaanse vrou daartoe gelei het dat sy glo...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20203 min read


Jesus vernietig ongeloof - Joh. 4:43-54
Teks: Johannes 4: 43-54 In die vorige gedeelte het ons gelees van die groot klomp Samaritane wat tot geloof gekom het. Jesus kyk na hulle...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20203 min read


Jesus neem ons skande op Hom - Joh. 2:1-12
Teks: Johannes 2: 1-12 Ons kry hier te doen met 'n jong man wat op die voorpunt van sy huwelik staan. Hy is in die middel van hierdie...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20203 min read


Dien God soos Hy gedien wil word - Joh. 2:13-22
Teks: Johannes 2: 13-22 Die Jode het vir Paasfees na Jerusalem gegaan om die Paasfees daar saam te vier. Die gebruik was dan dat elke...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20203 min read


Geloof in Jesus, nie sy wonderwerke nie - Joh. 2:23-25
Teks: Johannes 2: 23-25 Hierdie teks wys ons dat daar 'n verskil is tussen ware geloof en valse geloof. Hier word na mense verwys wat...

Dr. PJ de Bruyn
May 5, 20203 min read
bottom of page



